Kanton Vaud

Vaud is 'n kanton in Switserland met sowat 762 duisend inwoners. 4,7% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Lausanne.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in